1 Konings 22:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die geveg het dié dag toegeneem, terwyl die koning hom staande hou in die strydwa teenoor die Arameërs; maar in die aand het hy gesterwe, en die bloed van die wond het in die wa se bak gevloei.

1 Konings 22

1 Konings 22:32-45