1 Konings 22:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sodra die owerstes van die waens Jósafat sien, sê hulle: Dit is sekerlik die koning van Israel! En hulle het weggeswaai om teen hom te veg; maar Jósafat het geskreeu.

1 Konings 22

1 Konings 22:28-38