1 Konings 22:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop kom Sedekía, die seun van Kenáäna, nader en hy slaan Miga op die kakebeen en sê: Hoe dan het die Gees van die Here van my af weggegaan om met jou te spreek?

1 Konings 22

1 Konings 22:21-31