1 Konings 22:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop antwoord hy: Ek het die hele Israel gesien, verstrooid op die berge soos skape wat geen wagter het nie. En die Here het gesê: Hulle het geen heer nie; laat hulle elkeen in vrede teruggaan na sy huis.

1 Konings 22

1 Konings 22:16-26