1 Konings 21:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy antwoord haar: Omdat ek met Nabot, die Jisreëliet, gespreek en aan hom gesê het: Gee my jou wingerd vir geld, of as jy wil, sal ek jou ’n wingerd in die plek daarvan gee — maar hy het gesê: Ek mag my wingerd nie aan u gee nie.

1 Konings 21

1 Konings 21:1-14