1 Konings 21:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Het jy gesien dat Agab hom voor my aangesig verneder het? Omdat hy hom voor my aangesig verneder het, sal Ek die onheil in sy dae nie bring nie; in die dae van sy seun sal Ek die onheil oor sy huis bring.

1 Konings 21

1 Konings 21:25-29