1 Konings 21:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal jou huis maak soos die huis van Jeróbeam, die seun van Nebat, en soos die huis van Baésa, die seun van Ahía; weens die geterg waarmee jy My geterg het, en dat jy Israel laat sondig het.

1 Konings 21

1 Konings 21:12-26