1 Konings 21:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Agab vir Elía: Het jy my gekry, my vyand? En hy antwoord: Ek het u gekry, omdat u uself verkoop het om te doen wat verkeerd is in die oë van die Here!

1 Konings 21

1 Konings 21:19-23