1 Konings 21:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Net toe Isébel hoor dat Nabot gestenig en dood was, sê Isébel vir Agab: Staan op, neem die wingerd van Nabot, die Jisreëliet, in besit wat hy geweier het om vir geld aan jou te gee; want Nabot leef nie, maar is dood.

1 Konings 21

1 Konings 21:8-17