1 Konings 21:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe kom die twee manne, deugniete, en gaan sit teenoor hom; en die deugniete het teen hom, teen Nabot, voor die volk getuig en gesê: Nabot het God en die koning gevloek. Daarop lei hulle hom buitekant die stad uit en stenig hom, sodat hy gesterf het.

1 Konings 21

1 Konings 21:6-19