1 Konings 21:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die manne van sy stad, die oudstes en die edeles wat in sy stad gewoon het, maak toe soos Isébel hulle laat weet het, soos geskrywe was in die briewe wat sy aan hulle gestuur het.

1 Konings 21

1 Konings 21:8-17