1 Konings 20:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die kinders van Israel is ook gemonster en van lewensmiddele voorsien, en het hulle tegemoetgetrek; en die kinders van Israel het teenoor hulle laer opgeslaan soos twee klompies bokke, terwyl die land vol Arameërs was.

1 Konings 20

1 Konings 20:24-30