1 Konings 20:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe tel hy die jongmanne van die owerstes van die provinsies, en hulle was tweehonderd-twee-en-dertig; en ná hulle tel hy al die manskappe, al die kinders van Israel: seweduisend.

1 Konings 20

1 Konings 20:10-22