1 Konings 2:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop laat die koning Símeï roep, en hy sê vir hom: Het ek jou nie by die Here besweer en jou gewaarsku nie en gesê: Die dag dat jy uitgaan en êrens heen trek, moet jy voorwaar weet dat jy sekerlik sal sterwe? En jy het aan my gesê: Dit is goed; ek het gehoor.

1 Konings 2

1 Konings 2:32-47