En nou, so waar as die Here leef wat my bevestig het en my op die troon van my vader Dawid laat sit en vir my ’n huis gestig het volgens sy belofte — Adónia sal sekerlik vandag gedood word!