1 Konings 2:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê sy: Een klein versoek doen ek aan u; wys my nie af nie. En die koning antwoord haar: Vra, my moeder, want ek sal u nie afwys nie.

1 Konings 2

1 Konings 2:11-28