1 Konings 19:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die engel van die Here het weer vir die tweede maal gekom en hom aangeraak en gesê: Staan op, eet; anders is die pad vir jou te veel.

1 Konings 19

1 Konings 19:1-11