1 Konings 18:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Agab het vir Obádja gesê: Trek deur die land na al die waterfonteine en na al die spruite; miskien sal ons gras kry, sodat ons die perde en muile in die lewe kan hou en van die vee nie hoef uit te roei nie.

1 Konings 18

1 Konings 18:1-15