1 Konings 18:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Elía sê vir hulle: Gryp die profete van Baäl! Laat niemand van hulle vryraak nie! En hulle het hul gegryp; en Elía het hulle afgebring na die spruit Kison en hulle daar geslag.

1 Konings 18

1 Konings 18:33-46