1 Konings 18:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het die vuur van die Here neergeval en die brandoffer en die hout en die klippe en die stof verteer, ja, die water wat in die sloot was, opgelek.

1 Konings 18

1 Konings 18:29-39