1 Konings 18:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die middag verby was, het hulle begin raas tot op die tyd dat die spysoffer gebring word; maar daar was geen stem en niemand wat antwoord nie, en geen opmerksaamheid nie.

1 Konings 18

1 Konings 18:24-36