1 Konings 18:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Stuur dan nou, laat die hele Israel by my bymekaarkom op die berg Karmel, ook die vierhonderd-en-vyftig profete van Baäl en die vierhonderd profete van Asjéra wat aan die tafel van Isébel eet.

1 Konings 18

1 Konings 18:17-27