1 Konings 17:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hy het die Here aangeroep en gesê: Here my God, het U selfs oor die weduwee by wie ek as vreemdeling vertoef, ’n onheil gebring deur haar seun te laat sterwe?

1 Konings 17

1 Konings 17:16-24