1 Konings 17:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het hy hom gereedgemaak en na Sarfat gegaan; en toe hy by die ingang van die stad kom, was ’n weduwee juis besig om daar houtjies bymekaar te maak. En hy roep haar en sê: Gaan haal tog vir my ’n bietjie water in die kan, dat ek kan drink.

1 Konings 17

1 Konings 17:1-12