1 Konings 17:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Elía, die Tisbiet, uit Tisbe in Gílead, het vir Agab gesê: So waar as die Here, die God van Israel, leef, voor wie se aangesig ek staan, daar sal geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord!

1 Konings 17

1 Konings 17:1-11