Maar sy dienaar Simri, die owerste oor die helfte van die strydwaens, het ’n sameswering teen hom gesmee: terwyl hy hom dronk gedrink het in Tirsa, in die huis van Arsa, wat oor die paleis in Tirsa was,