1 Konings 16:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook het Agab die heilige boomstam gemaak, en Agab het nog meer gedoen om die Here, die God van Israel, te terg as al die konings van Israel, sy voorgangers.

1 Konings 16

1 Konings 16:27-34