1 Konings 16:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het naamlik gewandel in al die weë van Jeróbeam, die seun van Nebat, en in sy sondes waarmee hy Israel laat sondig het, om die Here, die God van Israel, te terg met hulle nietige afgode.

1 Konings 16

1 Konings 16:18-29