1 Konings 16:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die berg Samaría van Semer gekoop vir twee talente silwer en die berg bebou en die stad wat hy gebou het, Samaría genoem na die naam van Semer, die eienaar van die berg.

1 Konings 16

1 Konings 16:18-33