1 Konings 16:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hy koning was, terwyl hy op die troon sit, het hy die hele huis van Baésa verwoes; hy het vir hom niemand laat oorbly wat manlik is nie, ook nie sy bloedwrekers en vriende nie.

1 Konings 16

1 Konings 16:7-12