1 Konings 15:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verdere geskiedenis van Nadab en alles wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?

1 Konings 15

1 Konings 15:24-34