1 Konings 15:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe roep koning Asa die hele Juda op — niemand was vry nie — en hulle het die klippe en balke van Rama, waarmee Baésa gebou het, weggedra; en daarmee het koning Asa Geba in Benjamin en Mispa gebou.

1 Konings 15

1 Konings 15:16-24