1 Konings 15:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Bénhadad het geluister na koning Asa en die owerstes van sy leërmagte teen die stede van Israel gestuur, en Ijon en Dan en Abel-Bet-Máäga en die hele Kínnerot met die hele land Náftali verwoes.

1 Konings 15

1 Konings 15:13-30