1 Konings 14:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die koningskap van die huis van Dawid afgeskeur en dit aan jou gegee het, maar jy nie soos my kneg Dawid was wat my gebooie gehou en My met sy hele hart nagevolg het om net te doen wat reg is in my oë nie,

1 Konings 14

1 Konings 14:1-17