1 Konings 14:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En neem met jou saam tien brode en koeke en ’n kruik met heuning, en gaan na hom toe; hy sal jou te kenne gee wat met die seun sal gebeur.

1 Konings 14

1 Konings 14:1-5