1 Konings 14:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die een wat van Jeróbeam in die stad sterwe, hom sal die honde eet; en wat in die veld sterwe, sal die voëls van die hemel eet, want die Here het dit gespreek.

1 Konings 14

1 Konings 14:4-17