1 Konings 13:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het dieselfde dag ’n wonderteken aangekondig en gesê: Dit is die wonderteken dát die Here gespreek het: Kyk, die altaar sal uitmekaarskeur en die as wat daarop is, afgegooi word.

1 Konings 13

1 Konings 13:1-10