1 Konings 13:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

want aan my is gesê deur die woord van die Here: Jy mag daar geen brood eet of water drink nie; jy mag nie terugkeer met die pad waarmee jy gegaan het nie.

1 Konings 13

1 Konings 13:15-19