1 Konings 13:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE kom daar ’n man van God uit Juda deur die woord van die Here in Bet-el aan, terwyl Jeróbeam op die altaar staan om offerrook te laat opgaan;

1 Konings 13

1 Konings 13:1-4