1 Konings 12:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy het die raad van die oudstes wat hulle hom gegee het, in die wind geslaan en raad gehou met die jongmanne wat saam met hom grootgeword en voor hom gestaan het.

1 Konings 12

1 Konings 12:3-9