1 Konings 12:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het die koning raad gehou en twee goue kalwers gemaak en aan hulle gesê: Julle het lank genoeg opgegaan na Jerusalem — hier is, o Israel, jou gode wat jou uit Egipteland laat optrek het!

1 Konings 12

1 Konings 12:19-33