1 Konings 12:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe stuur koning Rehábeam Adóram wat oor die dwangarbeid was, maar die hele Israel het hom gestenig, sodat hy gesterf het; en koning Rehábeam het hom tot die uiterste toe geweer om op ’n wa te klim, om na Jerusalem te vlug.

1 Konings 12

1 Konings 12:16-21