1 Konings 11:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom was die Here toornig op Salomo, omdat sy hart afgewyk het van die Here, die God van Israel, wat twee maal aan hom verskyn het,

1 Konings 11

1 Konings 11:7-10