1 Konings 11:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Salomo ’n hoogte gebou op die berg wat oostelik van Jerusalem lê, vir Kamos, die verfoeisel van die Moabiete, en vir Molog, die verfoeisel van die kinders van Ammon.

1 Konings 11

1 Konings 11:3-11