1 Konings 11:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Terwyl Jeróbeam in dié tyd uit Jerusalem uitgaan, kry die profeet Ahía, die Siloniet, hom op die pad; en dié was bekleed met ’n nuwe mantel; en hulle twee was alleen in die veld.

1 Konings 11

1 Konings 11:21-36