1 Konings 11:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

uit die nasies waarvan die Here aan die kinders van Israel gesê het: Julle mag nie met hulle meng nie, en hulle mag nie met julle meng nie; hulle sal voorwaar julle hart verlei agter hulle gode aan — Salomo het hulle met liefde aangehang.

1 Konings 11

1 Konings 11:1-7