1 Konings 11:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Dawid dan met Edom besig was, en Joab, die leërowerste, opgetrek het om die gesneuweldes te begrawe, het hy al wat manlik was, in Edom doodgeslaan —

1 Konings 11

1 Konings 11:6-20