1 Konings 11:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Ek sal nie die hele koningskap afskeur nie; een stam sal Ek aan jou seun gee ter wille van my kneg Dawid en ter wille van Jerusalem wat Ek verkies het.

1 Konings 11

1 Konings 11:9-18