1 Konings 10:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hele drinkservies van koning Salomo was van goud, en al die voorwerpe van die huis van die Líbanon-bos van fyn goud; silwer was daar nie by nie: dit is in die dae van Salomo as niks gereken nie.

1 Konings 10

1 Konings 10:12-24