1 Konings 10:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die troon het ses trappe gehad, en die kopstuk van die troon was van agter rond, en aan weerskante was trapleunings by die sitplek, terwyl twee leeus langs die leunings staan.

1 Konings 10

1 Konings 10:12-23